Finansiële geletterdheid, Jay en Trevor se twis en Chris van Heerden

Explícito Finansiële geletterdheid, Jay en Trevor se twis en Chris van Heerden

0 0 hace 8 meses
Dirk Scheepers is hierdie week terug met nog 'n lekker episode vir jou! Hy bespreek die sosialemedia onderonsies tussen sanger Jay en Trevor Noah en Chris van Heerden se veldtog teen politiek-gemotiveerde moorde.

Dankie aan die borg vir hierdie episode: Is Moz Bos - http://www.ismozbos.co.za/

Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie!

Dirk Scheepers Program se webtuiste ► https://www.spreaker.com/show/3316210
Dirk ... Más informaciones

Síguenos en Facebook

iAB member
Copyright 2019 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Crea un podcast - New York, NY
Help